hesterleynel.co.za
Lê-Jou-Eier Uitdaging - My grafsteen en grafskrif - Dis Ekke
Ten spyte van die grafskrif hierbo, weet my familie ek moet veras word. Druk my in 'n diep, donker, koue gat in en ek sal heelwat daaroor te sê hê.