hesterleynel.co.za
Lê-Jou-Eier blog uitdaging - Gee en Ontvang - Dis Ekke
Ek het die probleem dat ek graag gee, maar agterdogtig raak as iemand my uit die bloute 'n geskenk gee of 'n guns doen waarvoor ek nie gevra het nie.