hesterleynel.co.za
Sê dit in Afrikaans: Hy het weer alwyn getap - Dis Ekke
"Hy het alweer alwyn getap". Vir my was hierdie uitdrukking heeltemal onbekend en op navraag het die spreker verduidelik dat dit beteken die persoon is dikbek of verbitter.