hesterleynel.co.za
Men kan niet klappen met één hand - Dis Ekke
Ek het in die laat sestigerjare daar in Namakwaland gematrikuleer. Destyds het ons nog Afrikaans-Nederlands as ‘n vak gehad, wat beteken het dat ons saam met Afrikaans, ook Nederlandse literatuur bestudeer het. Ons het ‘n wonderlike literatuur-onderwyser gehad wat enige boek kon omskep in realiteit wat voor ons oë afgespeel het. Hy was ‘n onderwyser …