hesterleynel.co.za
Somer in Southport - Dis Ekke
FOLLOW MY BLOG WITH BLOGLOVIN Southport is een van KwaZulu-Natal se Blue Flag strandoorde en is werklik ‘n plesier om te besoek. Afgesien van die groot getypoel en menigte kleiner, natuurlike rotspoeletjies waar jy in louwarm water kan dryf, is daar ook die geleentheid om in die branders te swem, met lewensredders wat ‘n ogie hou …