hesterleynel.co.za
Sien? Somer is nog hier. - Dis Ekke
Follow my blog with Bloglovin Vroeg in die oggend versamel ‘n klompie bye om hulle dors te les met die doudruppels op die glasomhulsel van ons buitelig. Sommige honger outjies duik sommer gou-gou kop eerste in die blomme om ‘n bietjie nektar op te spoor vir ontbyt. Follow Dis Ekke