hesterleynel.co.za
Waarmee hou ek myself besig? - Dis Ekke
Ons het uiteindelik kant en klaar ingetrek, wat beteken dat ons kon begin met die verkenning van ons nuwe woongebied. Ja, ja, ons was by die strand en het geswem en ons het super duper fotos geneem, maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag. Heel eerste het ons die paar winkels gaan besoek, die …