hesterleynel.co.za
Liewe Telkom: Deel 2 - Dis Ekke
Liewe Telkom, ek vertel hierdie storie sodat ander mense kan leer uit my foute en sodat ek kan beter voel wanneer ek klaar stoom afgeblaas het. Daar gaan ‘n hele paar aflewerings wees en as jy by magte is om dit te lees, is jy welkom MAAR weet asseblief dat ek geen begeerte het om …