hesterleynel.co.za
Dis heerlike lente, die winter's verby - Dis Ekke
… of is dit. Hoekom waai hierdie wind dan so ysig koud van die see af? Ek het hierdie selfde treurmare verlede jaar aangehef in ‘n Soete Lentedag, maar dis nou nie asof die natuur na my gaan luister nie; ek kan net sowel ophou kerm. Ons het darem hierdie week ‘n paar heerlike warm …