hesterleynel.co.za
Suiker - sugar - Dis Ekke
Die suikerbedryf verskaf werk aan duisende mense hier in die landelike gebiede van KwaZulu-Natal, waar daar min ander ekonomiese aktiwiteite en nie juis geleenthede vir indiensneming is nie. Hierdie tyd van die jaar vervoer die groot vragmotors daagliks tonne suikerriet na die rafinaderye toe en die reuk van brandende suikerriet hang in die lug. …