hesterleynel.co.za
Dude, where’s my car? - Dis Ekke
Ek het voorheen al geskryf oor goete wat so wegraak in ons huis, en die frustrasies verbonde daaraan, in … want ‘n ding het ‘n plek. Dus, vir scrapydo se Toeka-Tokkel no 27: Soektog, het ek besluit om te vertel van my motors wat so “wegraak”. Pretoria, 1971: Dis die jaar wat ek my man …