hesterleynel.co.za
Storms in Paradys - Dis Ekke
Voordat ek nou begin met ‘n langdradige storie, wil ek darem die bloggers herinner aan hoe die omgewing waarin ons woon, gewoonlik lyk. Let op die kalm vloei van die rivier, die stil water in die lagoon, die skoon strook sand tussen strand en lagoon, en die uitnodiging van stil water in die getypoel. Paradys. Ongelukkig …