hesterleynel.co.za
Vlindertjie - Dis Ekke
English version here Kort voor lank het die dag aangebreek dat ek myself moes aanmeld by die onkologie-afdeling vir my eerste chemo-sessie. Die onkoloog het voorgestel dat ek die behandelings op ‘n Donderdag sou ontvang, wat beteken het dat ek darem ‘n periode van drie dae oor die naweek sou hê om te herstel voordat ek Maandag …