hesterleynel.co.za
Die gelukkige ek - Dis Ekke
English version here Met my eerste besoek aan die chirurg twee weke na die mastektomie, was hy baie in sy skik met my vordering. Nadat die dreineringspype verwyder is, was ek reeds in staat om my arm bo my kop te hou en my hare self te borsel. (Ek het nietemin aangehou om die battery-aangedrewe …