hesterleynel.co.za
In die rotspoele by Mtwalume - Dis Ekke
Toeka-Tokkel: Die See is scrapydo2 se opdrag vir die week. Ek het al so baie oor die see geskryf dat ander bloggers seker al sug wanneer ek nog ‘n blog oor die onderwerp plaas, maar vir my bly dit elke dag nuut. Wanneer dit laaggety is en die see so ver teruggetrek het dat die …