hesterleynel.co.za
Helios verdwyn en verskyn - Dis Ekke
Ons weer is maar aan die vrotterige kant en ons beweeg so van een balkon na die ander om te sien of die son sy opwagting gaan maak. Die ou Grieke het mos geglo sonlig word uitgestraal deur Helios wat daagliks deur die lugruim vaar in sy sonkoets, getrek deur vurige hingse, van …