hesterleynel.co.za
Dassiepis stink, dis al, dit stink! - Dis Ekke
Ek is ‘n ou tannie met ‘n vieslike humeur en baie slegte maniere. Dis al. Sorrie. Nee, nou lieg ek ook sommer, ek is gan niks sorrie nie. Ek gaan nou ‘n bietjie lelik praat oor die urine van ‘n dassie, oftewel, ‘n Rock Hyrax in Engels. Daar is twee dinge waaraan ek ‘n absolute hekel …