hesterleynel.co.za
Pophuis - Dis Ekke
Soos net Wolfie dit kan verwoord: die wêreld is ‘n pophuis pragtig geskape vir ons berge groter as die toekoms waar arende blinkvlerk vlieg riviere soos spieëls, koeksistervleg lui deur die vlagtes waar bome in die geimsinnige oppervlaktes weerspiëel en sien die prag en praal van ‘n koedoe op ‘n klip ‘n streepgeklede sebra wat …