hesterleynel.co.za
Die klein dingetjies in die lewe - Dis Ekke
In die korporatiewe wêreld en politiek word voortdurend gemaan dat die bigger picture altyd in gedagte gehou moet word wanneer beplanning en strategie onder die loep geneem word, maar in werklikheid is dit die klein boutjies en moertjies wat keer dat die bus se wiele nie afval nie. Dieselfde prinsiep kan toegepas word in die daaglikse lewe …