hesterleynel.co.za
Toeka Tokkel 3: Drie soene - Dis Ekke
Voordat ek uitwei oor my Eerste soen, moet ek nou eers vertel: Dit was in die vroeë sestigerjare en ons was so dertien of veertien jaar oud, my beste skoolvriendin en ek, en die oumense het gesê ons begin rooi hakskene kry. Haar pa het ‘n ou gramofountjie gehad waarop hy ons soms toegelaat het …