hesterleynel.co.za
Ek sal my shit self uitsorteer - Dis Ekke
Ek is nie altyd tevrede met die verloop van my lewe nie en daar is vele klein dingetjies wat my kan irriteer. Daar is egter net een ding in my lewe wat my so bloedig kwaad kan maak dat ek kan moord steek – diskriminasie. Ek het dit nou nie hier oor landspolitiek of godsdiens …