hesterleynel.co.za
... want 'n ding het 'n plek! - Dis Ekke
In ons huis het dinge en goete die manier om soek te raak. Dit bly soek totdat almal moed opgee en ‘n ander een gaan koop, wat die rede is daarvoor dat ons vyf pare naelknippers het. Dis ook maar goed so, want nou kan ons so hier en daar in elke kamer een aanhou, …