hesterleynel.co.za
Om te hond of nie te hond nie - Dis Ekke
Ons het ‘n klein, bedorwe hondjie wat soos ‘n stertjie al agter sy pa aandraf. Ons gaan bitter weinig iewers heen sonder die kleine brakkie, dus moet ons altyd seker maak dat hy welkom is op die strand, op die winkelstoep, of by ‘n opelug-restaurant, sodat ons kan beplan waarheen ons gaan vir ontspanning. Natuurlik, …