hesterleynel.co.za
My man kuier by ander vroue … en ek keur dit goed - Dis Ekke
My man is mal oor vroue (en hulle oor hom) en hy het nooit ‘n gebrek aan vriendinne nie. Hy is ‘n vreeslike sosiale wese, maar hy kuier hy nie graag in ‘n bondel of by ‘n partytjie nie. Te veel mense bymekaar werk op sy senuwees. Hy is glad nie ten gunste van deelname …