hesterleynel.co.za
Ma, jy weet dit laat jou kak - Dis Ekke
Ek en my reisgenoot staan verlede week doer ver in KZN in Pick ‘n Pay om padkos te koop vir die rit terug huis toe na ‘n paar dae by die see. Sy weier summier om toe te laat dat ek ‘n pak droë vrugte koop “ter wille van Ma se gesondheid”. Boelshaait sê ek, van wanneer …