hesterleynel.co.za
Dagga vreet en gatskuur - Dis Ekke
Al die onlangse besprekinge en woelinge rondom die wettiging van besit en gebruik van dagga in sommige Amerikaanse state het my laat dink aan die keer daar in die middel 90’s toe ek en my dogter ‘n paar dae in die Maluti-berge spandeer het. Sy was sowat elf of twaalf jaar oud, die ouderdom wat …