hesterleynel.co.za
Jy maakies my naarkies - Oor verkleinwoordjies - Dis Ekke
Die algemene gebruik van verkleinwoordjies, iets wat dikwels in Afrikaans voorkom, laat my heel dikwels die "jy maakies my naarkies" gevoel kry.