hesterleynel.co.za
So ry die trein - Dis Ekke
Ek het ‘n gunsteling reismaatjie. Sy is my jongste, my laatlam en my enigste dogter. Sy weet hoe om te pak vir ‘n vakansie, sy weet hoe om haarself te geniet, sy weet wanneer om stil te bly en wanneer om saam te raas. Sy kry ook hierdie absolute wonderlike idees vir vakansies, soos byvoorbeeld …