hesterleynel.co.za
Die reuk van melkbos - Dis Ekke
Ek is ‘n Namakwalander, gebore en getoë, maar is in 1971 daar weg om te gaan werk in die stad. Ek het vir baie jare nooit weer my pad huiswaarts gevind nie; ‘n mens raak mos so besig daarmee om ‘n lewe te maak, dat jy later vergeet om dit te lééf. Sowat veertig jaar …