westerncapect.schoolsthatrock.co.za
Hoërskool Tygerberg skitter by GR 11 Huistaalkompetisie - Western Cape Cape Town Schools that Rock
Op 13 April het Casey Smith, Cara van der Colff en Bianca Stears,vergesel deur mev Henderson, aan die Metro-Noord Gr.11 Huistaalkompetisie deelgeneem. Daar was 31 skole wat deelgeneem het met ongeveer 93 leerders. Hoërskool Tygerberg is trots op Cara wat die eerste plek behaal het.