westerncapect.schoolsthatrock.co.za
Hoërskool DF Malan gholf-broers presteer - Western Cape Cape Town Schools that Rock
Ryan en Ettienne van der Westhuizen het aan die begin van Februarie aan Bellville Gholfklub se jaarlikse klub-kompetisie deelgeneem. Die kompetisie het oor twee naweke geskied. Ryan het die B-afdeling in sy ouderdomsgroep gewen. Ettienne het ‘n vierde posisie beklink. Baie geluk! DF is trots op julle!