westerncapect.schoolsthatrock.co.za
DURBIES TREE OP BY DIE WOORDFEES - Western Cape Cape Town Schools that Rock
Hoërskool Durbanville het Vrydagaand by die openingsaand van Woordfees 2019 ‘n debuut produksie, Klinkklaar klanke, opgevoer. Die produksie het bestaan uit aweregse Suid-Afrikaanse musiek met klassieke kinkels. Liedere van kunstenaars soos Die Heuwels Fantasties, Deon Meiring, Koos du Plessis, Karen Zoid en Spoegwolf en TWEE is uitgevoer as koormusiek wat gebind is met vers- en …