westerncapect.schoolsthatrock.co.za
DURBIES HAAL WP AKSIENETBAL-SPANNE - Western Cape Cape Town Schools that Rock
Hoërskool Durbanville se netbaldogters het die afgelope vakansie die WP se Aksienetbal-spanne verteenwoordig. Die Durbies het aan die nasionale toernooi, wat vanjaar by die Brackenfell arena aangebied was, deelgeneem. Durbies se dogters het puik presteer en is beloon met hul medaljes in die verskeie finale. Baie geluk Durbies, ons is trots op julle! Agter v.l.n.r. …