westerncapect.schoolsthatrock.co.za
DURBIES HAAL SA AKSIENETBALSPAN - Western Cape Cape Town Schools that Rock
Hoërskool Durbanville het die afgelope paar jaar op gereelde basis SA aksienetbalspelers opgelewer. Na afloop van die nasionale kampioenskappe, wat tydens die vakansie plaasgevind het, is die SA Aksienetbalspan bekendgemaak. Durbies se Amoné Wessels en Lienka Serfontein is albei vir hul puik vertonings beloon met hul insluiting in die SA Aksienetbalspan. Baie geluk Durbies, ons …