toortsie.com
ZZZzzzz…
Sonder dat ons dit beplan, moes ons inderhaas Vrydagaand Hermanus toe. My man is opgeneem in die hospitaal en ek moes blyplek kry. Vinnig. Dit was al donker. Waar vind ‘n vrou alleen verblyf …