toortsie.com
Ek het dit gedoen! One liner Wednesday NaNoWriMo2019
English follows underneath the Afrikaans version Ja! Ek het dit reggekry! Ek het my 50 000 woorde geskryf! Sjoe! Dis berge oor. Dis ‘n marathon. Nee! Dis ‘n Camino! Ek is leeg geskryf. …