toortsie.com
Reën NaNoWriMo2019
Bredasdorp is deel van die Overberg. Heel suid in Suid-Afrika. Ons is veronderstel om Mediterreense see klimaat te hê. Winterreën. Só het ons op skool geleer. Dit is egter nie altyd hoe dit hier we…