toortsie.com
Hare – NaNoWriMo2019
Kyk, as iemand my behoorlik wou omkrap, eintlik steeds wil omkrap, moet hulle iets sê oor my hare. Want iewers in my lewe het te veel mense gedink hulle het ‘n sê oor my hare. Dalk het hulle alle r…