toortsie.com
Begrafnisse NaNoWriMo2019
Ek kan nie onthou van soveel begrafnisse wat ek as kind bygewoon het nie, maar sommige van hulle staan tog vir my uit. Ek was sommer nog klein toe twee van my maats se ma’s kort na mekaar oor…