toortsie.com
Sôtie NaNoWriMo2019
Ek kan nie ‘n boek oor my kinderjare skryf en nie ‘n hele hoofstuk aan Sôtie wy nie. Eintlik behoort ek sommer die hele boek aan haar te wy. Sôtie was my lieflingpop. My kind. Die beste wat daar oo…