toortsie.com
Waniebos NaNoWriMo2019
Ons naaste bure op die plaas was oom Eddie en tannie Dina van Eeden. Tannie Dina was my pa se suster. Hulle het op die buurplaas, Driefontein gebly, seker minder as twee kilometer van ons af. Ons h…