toortsie.com
Televisie NaNoWriMo2019
Ek dink ek was in standerd vyf toe Suid-Afrika televisie gekry het. Aanvanklik kon net die Transvaal televisie-uitsendings ontvang, ons in die Kaap het maar aan die agterspeen gesuig. My ma w…