toortsie.com
Reën-reën-waar-is-jy-woordsnoer
Die aarde smag na reën. Afrika smag na reën. Suid-Afrika smag na reën. Mens en dier smag na reën. Ons hoor die een noodkreet ná die ander. Keer op keer is daar nóg ‘n reënseisoen verby sonder…