toortsie.com
Wanneer die wilskrag laag is
Ek praat nou nie hier van mense met sterk wilskrag wie se lywe soos wilgerlatte lyk nie. Ek praat met mense soos ek wat soms sukkel met ons gewig. Mense wat lief is vir eet. Eintlik praat ek met me…