toortsie.com
Sulke tyd
Iewers in ‘n jaar, elke jaar, is dit sulke tyd. Dan moet daar koei roll call gedoen word. ‘n Lys van al die koeie op die plaas word gedruk en die koeie kom almal in ‘n drukgang en…