toortsie.com
Worsboom
Daar’s ‘n verkeersknoop in die pad. ‘n Vriendelike man draai sy ruit af en beduie dat ons moet kyk, net links van die worsboom lê daar ‘n luiperd. Ons bedank hom vriendelik.…