toortsie.com
Die been
Toortsie het sowaar weer in die teater gaan draai. Die hospitaalteater, nie die Arts Cape Teater nie. Ek wens! Daar was so ‘n paar aartjies wat verwyder moes word. Blykbaar ‘n hele paar…