toortsie.com
Die Meesterstuk
Die Meesterstuk ís ‘n meesterstuk. Ja, ek het reeds oor die boek geskryf toe ek so twee-derdes ver was met hom. Ek het hom vandag klaar gelees. Sjoe! Al wat ek kan sê, is WOW! Toortsie Vir no…