toortsie.com
Francine Rivers
Dis mos darem geen geheim dat Francine Rivers fantasties skryf nie. In die verlede het ek haar boeke behoorlik verslind. Tans sit ek en my man elkeen met ‘n Francine Riversboek in die hand. D…