toortsie.com
Om vyf jaar op ‘n eetplan te wees
As alles goed verloop en ek nie iets groots oorgekom het voor dan nie, sal ek op 27 Julie 2019 reeds vyf jaar die Bantingleefstyl volg. Waar ek graag die vyf jaar beklemtoon om vir mense moed te ge…